Hartlik Welkom by Laerskool Van Reede!!
 
 
 
Uit die Kantoor:
 

(Mnr. D.F. Maritz)

 

Baie dankie vir u besoek aan ons webtuiste en u gepaardgaande belangstelling in ons skool.

'n Opvoedingsvennootskap tussen ouers en opvoeders is vir ons 'n hoë prioriteit en daarom nooi ons altyd voornemende ouers en leerders vir 'n persoonlike ontmoeting.

Van Reede is 'n ware tuiste vir ons kinders en die keuse van ingeligte ouers.

Waarom Van Reede?
 
  • Enigste Parallelmediumskool (Gr. 4-7) in die Klein-Karoo
  • 12 Klasse (Twee Afrikaanse- en een Engelse klas per graadgroep)
  • Addisioneel:
    *Leerondersteuning met eie opvoeder.
    *Rekenaarklas met 45 rekenaars en eie opvoeder.
    *Musiekposte met twee opvoeders.
    *Xhosapos met eie opvoeder
    *Nasorg (Me D. Nortier)
Waar is ons geleë?
  Kultuur   English
Oor Ons   Nuusbrief/Datumlys