
Uit die Kantoor:
Baie dankie vir u besoek aan ons webtuiste en u belangstelling in ons skool.
Die opvoedingsvennootskap tussen ouers en opvoeders is vir ons 'n hoë prioriteit en daarom nooi ons graag voornemende ouers en leerders vir 'n persoonlike ontmoeting.
Van Reede is 'n ware tuiste vir ons gelukkige kinders en die keuse van hulle ingeligte ouers.
Ferdi Maritz
Skoolhoof
Waar is ons geleë?
Op die hoek van Hoogstraat en Langenhovenweg.
|